Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 21:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

die lot het op die families van die K’hatiete geval en die seuns van Aharon, die priester, wat van die Leviete is, het dertien stede deur die lot ontvang vanuit die stam van Y’hudah, uit die stam van Shim’on en uit die stam van Binyamin.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 21

Kyk Y'hoshua 21:4 in konteks