Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 15:44-48 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

44. Ke’ilah, Akhziv en Mareshah: nege stede met hulle dorpe;

45. `Ekron met sy dorpe en sy klein dorpies;

46. vanaf `Ekron tot by die see, alles wat aan die kant van Ashdod lê, met hulle dorpe;

47. Ashdod, sy dorpe en sy klein dorpies; `Azah, sy dorpe en sy klein dorpies, so ver soos die spruit van Mitzrayim en die kuslyn van die Groot See.

48. In die Bergland: Shamir, Yattir, Sokhoh,

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 15