Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 14:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die seuns van Y’hudah nader gekom na Y’hoshua in Gilgal en Kalev, die seun van Y’funneh, die K’niziet, het vir hom gesê: “Jy ken die woord wat יהוה met Moshe, die man van God, in Kadesh-Barnea gepraat het met betrekking tot jou en my.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 14

Kyk Y'hoshua 14:6 in konteks