Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 14:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die seuns van Yosef was twee stamme: M’nasheh en Efrayim en aan die Leviete het hulle geen deel in die land gegee nie, behalwe stede om in te bly, met hulle weiveld vir hulle vee en vir hulle besittings.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 14

Kyk Y'hoshua 14:4 in konteks