Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 14:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hevron het daarom die erfenis van Kalev, die seun van Y’funneh, die K’niziet, geword tot vandag toe omdat hy יהוה, die God van Yisra’el, ten volle gevolg het.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 14

Kyk Y'hoshua 14:14 in konteks