Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 11:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê יהוה vir Y’hoshua: “Moenie bang wees as gevolg van hulle nie, want hierdie tyd môre sal Ek almal van hulle neergeslaan aan Yisra’el oorgee. Jy moet hulle perde se hakskeensenings afsny en hulle waens met vuur verbrand.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 11

Kyk Y'hoshua 11:6 in konteks