Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 11:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het Y’hoshua die hele land oorgeneem volgens alles wat יהוה met Moshe gepraat het en Y’hoshua het dit as ’n erfenis aan Yisra’el gegee volgens die indelings van hulle stamme. So het die land gerus van oorlog.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 11

Kyk Y'hoshua 11:23 in konteks