Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 10:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die manne van Giv’on na Y’hoshua gestuur, na die kamp by Gilgal, om te sê: “Moenie u diensknegte in die steek laat nie, kom gou op na ons toe en red ons en help ons, want al die konings van die Emoriete, wat in die Bergland bly, het teen ons bymekaargekom.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 10

Kyk Y'hoshua 10:6 in konteks