Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 10:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het Y’hoshua dan die hele land verslaan, die Bergland, die Suidland, die Laagland en die Hange met al hulle konings. Hy het geen oorblywende laat bly nie, maar alles wat asemhaal volkome vernietig, net soos יהוה, die God van Yisra’el, beveel het.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 10

Kyk Y'hoshua 10:40 in konteks