Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 10:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het dit ingeneem en sy koning en al sy stede met die skerpte van die swaard verslaan en almal wat daarin was volkome vernietig. Hy het geen oorlewendes gelos nie, net soos hy met Hevron gedoen het, so het hy met D’vir en sy koning gedoen, soos hy ook met Livna en sy koning gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 10

Kyk Y'hoshua 10:39 in konteks