Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 1:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Hulle het Y’hoshua geantwoord en gesê: “Alles wat u ons beveel het, sal ons doen en oral waarheen u ons stuur, sal ons gaan.

17. Net soos ons Moshe gehoorsaam het in alles, so sal ons u gehoorsaam; mag יהוה, u God, net met u wees soos Hy met Moshe was.

18. Enige een wat teen u bevel rebelleer en u woorde nie gehoorsaam in alles wat u hom beveel nie, sal doodgemaak word; wees net onveranderlik sterk en dapper.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 1