Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 1:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

totdat יהוה aan julle broers, soos aan julle, rus gee en hulle ook die land in besit neem wat יהוה, julle God, aan hulle gee; dan moet julle teruggaan na die land van julle besitting en dit as erfenis ontvang, die land wat Moshe, die kneg van יהוה, julle gegee het oorkant die Yarden, waar die son opkom.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 1

Kyk Y'hoshua 1:15 in konteks