Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 59:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Niemand kla in onpartydige opregtheid aan en niemand pleit eerlik nie; hulle vertrou in verwarring en praat leuens; hulle raak swanger aan moeilikheid en gee geboorte aan wetteloosheid.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 59

Kyk Yesha'yahu 59:4 in konteks