Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 56:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. So sê יהוה: “Bewaar die regverdige oordeel en doen onpartydige opregtheid, want My verlossing is op die punt om te kom en My onpartydige opregtheid om geopenbaar te word.

2. Hoe geseënd is die mens wat dit doen en die seun van ’n mens wat onveranderlik daaraan vashou, wat hom daarvan weerhou om die Shabbat te onteer en sy hand weerhou daarvan om boosheid te doen.”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 56