Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 52:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Word wakker, word wakker, trek jouself aan met jou sterkte, o Tziyon; trek jouself aan in jou pragtige klere, o Yerushalayim, die afgesonderde stad, want die onbesnedene en die onreine sal nie langer in jou inkom nie.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 52

Kyk Yesha'yahu 52:1 in konteks