Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 51:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Luister na My, julle wat onpartydige opregtheid najaag, wat יהוה soek! Kyk na die rots waaruit julle gekap is en die gruisgat waaruit julle gegrawe is.

2. Kyk na Avraham, julle vader en na Sarah, wat aan julle geboorte gegee het in pyn. Toe hy nog alleen was het Ek hom geroep, toe het Ek hom geseën en hom vermenigvuldig.”Gen 2:8-15 vreugde en blydskap sal daarin gevind word, hande wat opgelig word en die klank van ’n lied.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 51