Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 50:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Waarom was daar niemand toe Ek gekom het nie? Toe Ek geroep het, het niemand geantwoord nie? Is My hand so kort dat Ek nie kan loskoop of het Ek nie die krag om te bevry nie? Let op, deur My bestraffing maak Ek die see droog; Ek maak van die riviere ’n wildernis; hulle visse stink omdat daar geen water is nie en sterf van die dors.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 50

Kyk Yesha'yahu 50:2 in konteks