Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 50:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה: “Waar is die skeibrief waarmee Ek julle moeder weggestuur het? Of aan wie van My skuldeisers het Ek julle verkoop? Let op, julle is verkoop vir julle onregverdigheid en vir jul oortredinge van die wet is julle moeder weggestuur.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 50

Kyk Yesha'yahu 50:1 in konteks