Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 5:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het dit rondom omgespit, die klippe uitgehaal en die keur van wingerdstokke daar geplant. Hy het ’n toring in die middel daarvan gebou en ook ’n parskuip daarin uitgekap. Toe het Hy verwag dat dit druiwe sou dra, maar dit het slegs wilde druiwe voortgebring.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 5

Kyk Yesha'yahu 5:2 in konteks