Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 45:24-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Hulle sal van My sê: ‘Alleen in יהוה is onpartydige opregtheid en sterkte.’

25. In יהוה sal al die nageslagte van Yisra’el onskuldig verklaar word en lof, eer en aanbidding gee.Mat 11:30

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 45