Yesha'yahu 45:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Ek het by Myself gesweer; dié woord gaan uit My mond in onpartydige opregtheid en sal nie terugdraai nie:Neg 8:10 Mense sal na Hom toe kom en almal wat vir Hom kwaad was, sal beskaamd gemaak word.