Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 39:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom die profeet Yesha’yahu na koning Hizkiyahu en sê vir hom: “Wat het hierdie manne gesê en waarvandaan het hulle na u toe gekom?” Hizkiyahu antwoord: “Uit ’n ver land het hulle na my toe gekom, uit Bavel.”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 39

Kyk Yesha'yahu 39:3 in konteks