Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 39:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hizkiyahu was bly en het aan hulle sy skathuis gewys, die silwer, die goud, die speserye, die kosbare olie, sy hele arsenaal en alles wat te vinde was in sy skatkamers. Daar was niks in sy huis of in sy hele ryk wat Hizkiyahu nie vir hulle gewys het nie.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 39

Kyk Yesha'yahu 39:2 in konteks