Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 38:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. יהוה sal my sekerlik red; ons sal my lied op snaarinstrumente speel al die dae van ons lewe, by die huis van יהוה.”

21. Yesha’yahu het gesê: “Laat hulle ’n vyekoek vat en dit op die sweer sit sodat hy kan herstel.”

22. Toe het Hizkiyahu gesê: “Wat is die teken dat ek sal opgaan na die huis van יהוה?”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 38