Dit is die lewende wat aan U dank bring, soos ek vandag doen; ’n vader vertel sy seun van U vertrouenswaardigheid.