Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 36:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning van Ashur het vir Rav-Shakeh vanaf Lakhish na Yerushalayim gestuur, na koning Hizkiyahu, met ’n groot leër en hy het gaan staan by die watervoor van die boonste poel, op die hoofpad van die wasser se veld.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 36

Kyk Yesha'yahu 36:2 in konteks