Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 36:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Elyakim, Shevnah en Yo’ag vir Rav-Shakeh: “Praat nou met u diensknegte in Aramees, want ons verstaan dit en moenie met ons in Hebreeus praat voor die ore van die manskappe wat op die muur is nie.”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 36

Kyk Yesha'yahu 36:11 in konteks