Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 29:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal jy laag gebring word; vanaf die aarde sal jy praat en vanuit die stof waar jy platlê sal jou woorde kom. Jou stem sal wees soos die van ’n gees vanuit die grond en jou stem sal fluister vanuit die stof,

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 29

Kyk Yesha'yahu 29:4 in konteks