Yesha'yahu 28:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
en die verwelkende blom van sy wonderlike skoonheid, wat aan die kop van die vrugbare vallei is, sal wees soos die eerste ryp vy voor die somer, wat iemand sien en sodra dit in die hand is, sluk hy dit weg.