Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 21:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. want hulle het vir die swaarde gevlug, vir die getrekte swaard, vir die gespande boog en vir die druk van die geveg,

16. want so het יהוה vir my gesê: ‘Binne ’n jaar, soos die huurling dit sal tel, sal al die lof en eer van Kedar tot ’n einde kom

17. en wat oorbly van die getal boogskutters van die seuns van Kedar, sal min wees,’ want יהוה, God van Yisra’el, het gepraat.”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 21