Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 21:13-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Die profetiese visioen aangaande Arabië: “In die ruigtes van Arabië moet julle oornag, karavane van die D’daniete!

14. Bring water vir die wat dors is, o inwoners van die land van Teima, ontmoet die vlugteling met brood,

15. want hulle het vir die swaarde gevlug, vir die getrekte swaard, vir die gespande boog en vir die druk van die geveg,

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 21