Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 2:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sal oordeel tussen die nasies en besluite gee oor baie volke en hulle sal hul swaarde tot ploegskare smee en hul spiese tot snoeimesse. Nasie sal nie meer die swaard oplig teen nasie nie en hulle sal nooit weer oorlog leer maak nie.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 2

Kyk Yesha'yahu 2:4 in konteks