Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Baie volke sal kom en sê: “Kom, laat ons opgaan na die berg van יהוה, na die huis van die God van Ya’akov sodat Hy ons kan leer aangaande Sy paaie en dat ons in Sy paaie kan loop,” want die wet sal uitgaan vanuit Tziyon en die woord van יהוה vanuit Yerushalayim.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 2

Kyk Yesha'yahu 2:3 in konteks