Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 5:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Derde deel van jou sal deur die plaag sterf of deur hongersnood tussen jou verteer word; een derde sal deur die swaard rondom jou val en een derde sal Ek na al die windstreke verstrooi en Ek sal ’n swaard agter hulle uittrek.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 5

Kyk Yegezk'el 5:12 in konteks