Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 5:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So waar as Ek leef,’ verklaar יהוה-God, ‘sekerlik, aangesien jy My Afgesonderde Plek onteer het met al jou veragtelike afgode en met al jou verwerplikhede sal Ék My ook onttrek en My oog sal nie jammerte hê nie en Ék sal nie spaar nie.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 5

Kyk Yegezk'el 5:11 in konteks