Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 46:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer die mense van die land egter voor die Teenwoordigheid van יהוה kom op die aangestelde feeste, moet hy wat deur die Noordpoort ingaan om te aanbid, deur die Suidpoort uitgaan en hy wat deur die Suidpoort ingaan, moet deur die Noordpoort uitgaan. Niemand mag teruggaan deur die poort waardeur hy ingegaan het nie, maar moet reguit vorentoe uitgaan.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 46

Kyk Yegezk'el 46:9 in konteks