Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 46:23-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Daar was ’n ry met steenwerk reg rondom in hulle, om al vier en daar is kookplekke gemaak onderaan die rye reg rondom.

24. Toe sê hy vir my: “Hierdie is die kookplekke waar die bedienaars van die huis die offers van die mense moet kook.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 46