Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 46:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die prins moet vanaf die stoep van die poort van buite af ingaan en by die deurpos van die poort gaan staan. Dan moet die priesters sy brandoffer en sy dankoffers hanteer en hy moet by die drumpel van die poort aanbid en dan uitgaan, maar die poort moenie gesluit word, tot die aand toe nie.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 46

Kyk Yegezk'el 46:2 in konteks