Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 45:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal sy land wees as ’n besitting in Yisra’el; so sal My prinse nie langer My volk onderdruk nie, maar die res van die land aan die huis van Yisra’el gee volgens hulle stamme.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 45

Kyk Yegezk'el 45:8 in konteks