Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 45:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die prins sal aan weerskante van die afgesonderde deel en van die stadsbesit besit hê, langs die afgesonderde deel en langs die stadsbesit, aan die westekant na die weste en aan die oostekant na die ooste; in lengte ooreenkomstig een van die gedeeltes, vanaf die westelike grens tot by die oostelike grens.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 45

Kyk Yegezk'el 45:7 in konteks