Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 44:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Hulle moet die graanoffer, die sondoffer en die oortredingsoffer eet en elke toegewyde ding in Yisra’el moet hulle s’n wees.

30. Die eerste van al die eerste vrugte van alles en elke bydrae van alles, van al julle bydraes, moet vir die priesters wees; julle moet ook vir die priester die eerste van julle deeg gee, om ’n seën op jou huis te laat rus.

31. Die priesters mag nie voëls of diere eet wat natuurlik dood is of verskeur is nie.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 44