Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 44:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die eerste van al die eerste vrugte van alles en elke bydrae van alles, van al julle bydraes, moet vir die priesters wees; julle moet ook vir die priester die eerste van julle deeg gee, om ’n seën op jou huis te laat rus.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 44

Kyk Yegezk'el 44:30 in konteks