Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 43:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir my gesê: “Seun van ’n mens, hierdie is die plek van My troon en die plek van My voetsole waar Ek tussen die seuns van Yisra’el vir ewig sal bly; die huis van Yisra’el sal nie weer My Afgesonderde Naam onteer nie; nie hulle of hulle konings, deur hulle hoerery of deur die lyke van hulle konings of met hulle afgode nie,

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 43

Kyk Yegezk'el 43:7 in konteks