Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 43:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet van sy bloed vat en dit aan die vier horings, op die vier hoeke van die rand en op die rand reg rondom smeer; so moet jy dit dan reinig en toedekking doen daarvoor.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 43

Kyk Yegezk'el 43:20 in konteks