Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 43:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet vir die Levitiese priesters wat uit die nageslag van Tzadok is, wat naderkom na My toe om My te bedien,’ verklaar יהוה-God, ‘’n jong bul gee as sondoffer.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 43

Kyk Yegezk'el 43:19 in konteks