Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 40:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Hy het die wydte van die poort-ingang gemeet: tien el; die lengte van die poort: dertien el.

12. Daar was ’n afskortingsmuur voor die wagkamers van een el aan elke kant en die wagkamers was ses el aan elke kant.

13. Hy het die poort gemeet vanaf die dak van die een wagkamer tot by die dak van die ander: ’n breedte van vyf en twintig el, vanaf deur tot deur.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 40