Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 4:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer jy met hierdie klaar is, moet jy vir ’n tweede keer gaan lê, op jou regter sy en die oortredinge van die huis van Y’hudah dra; Ek het dit vir jou aangewys vir veertig dae; ’n dag vir elke jaar.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 4

Kyk Yegezk'el 4:6 in konteks