Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 4:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kry dan vir jou ’n yster plaat en sit dit op as ’n yster muur tussen jou en die stad en draai jou gesig daarheen dat dit beleër is en beleër dit. Hierdie is ’n teken vir die huis van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 4

Kyk Yegezk'el 4:3 in konteks