Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 4:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het meer nog vir my gesê: “Seun van ’n mens, let op, Ek gaan die ondersteuning van die brood in Yerushalayim verbreek en hulle sal brood by die gewig en met angs eet en water by die maat en in afgryse drink,2 Kon 25:3

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 4

Kyk Yegezk'el 4:16 in konteks