Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 4:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sê egter: “Ag, יהוה-God! Let op, ek is nog nooit onrein gemaak nie, want van my jeug af tot nou toe het ek nog nooit wat self dood is of wat verskeur is geëet nie en daar het ook geen onrein vleis ooit in my mond ingegaan nie.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 4

Kyk Yegezk'el 4:14 in konteks